Choose a grade to view the categories and the free worksheets.
Kies 'n graad om die kategorieƫ te besigtig en die gratis aflaaibare werkkaarte.
The number in brackets indicate the number of worksheets for registered subscribers.
Die getal in hakies dui op die aantal werkkaarte beskikbaar vir geregistreerde intekenare.
Exercises for all the content for: Mathematics grades 1 - 12, Mathematical
Literacy grades 10 - 12 and Physical science grades 8 - 12.
The exercises can be downloaded or printed.
Each exercise is available in word or pdf as well as a pdf worksheet and a pdf
memo. Apart from the exercises, there are test papers and exam papers. Even
examples and the theory are added to each category. The exercises are
available in both English and Afrikaans.
We are continuously preparing learners for a successful future -
WE TRY TO ADD AT LEAST ONE NEW EXERCISE PER GRADE PER MONTH!
All this for ONLY R300 PER GRADE PER SUBJECT PER YEAR!
Sukses vir elke leerderOns bied:
Oefeninge vir al die inhoud vir: Wiskunde graad 1 - 12, Wiskundige Geletterdheid
graad 10 - 12 en Natuurwetenskap graad 8 - 12.
Die oefeninge kan afgelaai of gedruk word. Elke oefening is beskikbaar
in "word" of as 'n pdf sowel as 'n pdf werkkaart en 'n pdf memo.
Behalwe die oefeninge, is daar ook toetse en eksamenvraestelle. Selfs voorbeelde
en die nodige teoretiese agtergrond is bygevoeg. Die oefeninge is in beide
Afrikaans en Engels beskikbaar.
Ons berei leerders deurlopend voor vir 'n suksesvolle toekoms -
ONS POOG OM TEN MINSTE EEN NUWE OEFENING PER GRAAD PER MAAND BY TE VOEG!